Skip to content
STORIES · COMMUNITY · CULTUREONE COMMUNITY. ONE VOICE. ONE HARMONY.Promote with Homeward ↗
POSTINGS•

Goeiemôre, ek is n kunstenaar van Heidelberg, Gauteng.Ek maak jaarliks n kalender met 12 van my eie kunswerke en ek gee vir besighede die geleentheid om in my kalender te adverteer.

Die advertensies kos R275, dit gee vir jou n spasie in die kalender as ook n 12 maande advertensie op Homeward Connect Pty Ltd se webwerf. Kalenders words as muurkalenders en tafelkalenders verkoop, bestelling kan reeds geplaas words sodat ek…

Die advertensies kos R275, dit gee vir jou n spasie in die kalender as ook n 12 maande advertensie op Homeward Connect Pty Ltd se webwerf.

Kalenders words as muurkalenders en tafelkalenders verkoop, bestelling kan reeds geplaas words sodat ek die regte getalle kan bestel.

Daar is nog net 9 spasies beskikbaar

0799001887 

Share this storyWhatsApp ↗Email ↗