Dit is veral baie lekker op jou oggend “toast” broodjie![]()
Ons is ook besig met so ietsie anders, hou hierdie spasie dop!![]()
Bestel vandag nog: 062 619 3170
Karoo, Suid-Afrika
Karoo Liefde – waar elke happie met liefde gemaak word. ![]()
#KarooLiefde#HandgemaakMetLiefde#KarooStyl#PlaasDekor#HuisMetHart#OndersteunPlaaslik#KarooSmake#TuisteMetLiefde




