🇬🇧 WISDOM IS WORTH MORE THAN GOLD!
Life is full of difficult choices. Don’t rely only on your own understanding. Trust God to guide your journey. He knows the road ahead, even when you cannot see it.
📖 Proverbs 3:5–6 (KJV)
🇿🇦 WYSHEID IS KOSBAARDER AS GOUD!
Die lewe is vol moeilike keuses. Moenie net op jou eie insig vertrou nie. Laat God jou lewenspad lei. Hy ken die pad vorentoe, selfs wanneer jy dit nie kan sien nie.
📖 Spreuke 3:5–6 (1933/53)
✝️ Trust His direction, not just your destination!
Vertrou Sy leiding, nie net jou bestemming nie!
❤️ Huis van Genade Bikers Church




