π₯ DID YOU KNOW? | HET JY GEWEET?

π¬π§ The same God who warns us about judgment also offers us mercy and restoration! β€οΈ
No matter how far you’ve wandered, God calls you to return to Him. His love is greater than your past!
π Zephaniah 3:17 (KJV)
πΏπ¦ Dieselfde God wat ons teen die oordeel waarsku, bied ook genade en herstel! β€οΈ
Maak nie saak hoe ver jy afgedwaal het nie, God roep jou om na Hom terug te keer. Sy liefde is groter as jou verlede!
π Sefanja 3:17 (1933/53)
π God is not finished with you!
π God is nog nie klaar met jou nie!
ποΈ Huis van Genade Bikers Church
β€οΈ WELCOME HOME | WELKOM TUIS