Ons is so besig om vir almal rondom ons te sorg, dat ons maklik vergeet om ’n bietjie tyd vir onsself te maak.
So vanaand, wanneer die dag uiteindelik rustig raak, maak jou aandroetine meer as net velsorg. Maak dit ’n klein ritueel van selfliefde.
Steek jou sojakers aan.
Sit jou foon ’n rukkie neer.
Asem diep in en laat die dag sag word.
Was die dag af met een van ons sepe: Turmeric, Niacinamide & Liquorice, of Activated Charcoal.
Liewer ’n gesigwas? Ons sagte alledaagse cleanser is perfek daarvoor.
Verfris jou vel met ’n paar sagte spuite van jou Face Mist.
Masseer jou gesigroom rustig in. Kies tussen Niacinamide & Hyaluronic Acid, of die super-sagte All-Over Cream met Shea Butter, Aloe & Cucumber.
Seël jou roetine af met Satin Skin Oil en geniet die kalmerende note van Frankincense, Rose & Geranium.
En net voor jy in die bed klim?
Castor Elixir oor jou hele lyf.
Rustig. Doelbewus. Voedend.
Jy het nie 12 stappe nodig nie.
Jy het nie ’n perfekte roetine nodig nie.
Jy verdien net ’n paar stil oomblikke waarin jy kan stop, asemhaal en ook vir jouself sorg.
Want hierdie Vrouemaand vier ons nie net wat vroue vir almal rondom hulle doen nie.
Ons vier jou.
Jou krag.
Jou hart.
Jou mooi menswees.
En die vrou wat jy elke dag is.
Maak vanaand ’n bietjie tyd vir jouself. Jy verdien dit.
Gereed om ’n bietjie meer tyd vir jouself te maak? Kontak my gerus, ek help jou graag.
WhatsApp: 083 370 8884
WhatsApp Katalogus: Besoek WhatsApp Katalogus
Kourier landswyd beskikbaar.
Volg op Facebook: Facebook-blad




