HOMEWARD HARMONY COMMUNITYPeople • Businesses • Ministries • Communities
Homeward Harmony Posting

Groot emosies bedags… en ’n bietjie ekstra liefde en rustigheid saans.

13 Aug 2026 · 21 views

Ons kleintjies ervaar soms soveel meer as wat hulle kan verwoord.

’n Besige dag.
’n Nuwe plek.
Te veel stimulasie.
Of sommer net daardie groot emosies wat vir hulle moeilik is om te hanteer.

En soms is al wat hulle nodig het, ’n rustige oomblik saam met mamma of pappa. ’n Sagte stem. ’n Drukkie. ’n Paar stadige asems. En ’n bekende roetine wat vir hulle sê: jy is veilig, jy is geliefd, jy kan nou rustig word.

Ons Kiddie Calm Trio is saamgestel om deel te wees van daardie rustige oomblikke:

Star
Jou keuse van Star olie wat deel kan vorm van jou kind se daaglikse welstandroetine.

Kiddie Calm
’n Essensiële-olie-roller vir oomblikke wanneer die dag net ’n bietjie te veel voel.

Sweet Dreams
’n Sagte toevoeging tot die slaaptydroetine wanneer dit tyd is om die dag agter te laat en rustig te raak.

Want welstand vir ons kleintjies gaan oor soveel meer as net ’n produk.

Dit gaan oor daardie ekstra paar minute saam.
Oor verbinding.
Oor ’n bekende roetine.
Oor ’n rustige ruimte waar hulle net kan wees.

Elke kleinding is uniek. As jy wonder of die Kiddie Calm Trio by julle roetine kan pas, is jy altyd welkom om met my te gesels.

083 370 8884

Kourier landswyd

Volg op Facebook:
https://www.facebook.com/profile.php?id=61566029821467

3

Related Postings