HOMEWARD HARMONY COMMUNITYPeople • Businesses • Ministries • Communities
Homeward Harmony Posting

PSST… EK HET ’N KLEIN NAWEEK-SURPRISE VIR JULLE!

15 Aug 2026 · 19 views

En hierdie een is beter as jy iemand saambring…

BRING-A-FRIEND WEEKEND SPECIAL!

Ken jy iemand wat graag ’n kans wil vat?

Nooi hulle om by die raffle-groep aan te sluit!

Bring ’n nuwe vriend/in wat 10 of meer kaartjies koop:
JY kry 5 GRATIS kaartjies!
Jou vriend/in kry hul gewone 3 GRATIS kaartjies!

Voorbeeld:
Jou vriend/in koop 10 kaartjies = R30
Hulle kry 13 kaartjies
Jy kry 5 GRATIS kaartjies

Die nuwe persoon moet vir die eerste keer aan die raffle deelneem en betaling moet ontvang wees voordat die gratis kaartjies toegeken word.

Slegs hierdie naweek!
R3 per kaartjie
3 gelukkige wenners

Kom ons maak hierdie een ’n lekker een!

Wie bring jy saam?

Sarina’s Bloom Co
060 871 7537

7

Related Postings

More related postings will appear here.