HOMEWARD HARMONY COMMUNITYPeople • Businesses • Ministries • Communities
Homeward Harmony Posting

Watter oomblik skep jy vanaand vir jouself?

29 Sep 2026 · 92 views

Ek dink ons vergeet soms hoe belangrik daardie klein oomblikke aan die einde van die dag is.

Daardie oomblik wanneer alles uiteindelik stiller raak.
Die ligte sagter is.
Die huis begin rustig voel.
En jy kan net vir ’n rukkie asemhaal.

Na ’n lang dag, veral wanneer jou kop nog besig is met alles wat vandag gebeur het en alles wat môre wag, is dit nie altyd so maklik om net af te skakel nie.

Dis hoekom ek van Sweet Dreams hou.

Nie omdat ons nog ’n ding op ons lysie nodig het om te doen nie…

Maar omdat dit soms die kleinste veranderinge is wat ’n aand anders laat voel.

’n Sagte geur in die agtergrond.
’n Rustiger atmosfeer.
Daardie klein herinnering aan jouself:

Die dag is verby.
Jy hoef nie nou alles op te los nie.
Jy mag net rustig raak.

Vir ’n rustige aand
Vir daardie afskakel oomblik
Vir ’n sagte atmosfeer voor slaaptyd
Vir wanneer jy net jou ruimte ’n bietjie meer rustig wil laat voel

Want soms is selfversorging nie iets groot nie.
Soms is dit net daardie paar minute aan die einde van die dag waar jy vir jouself sê:

“Dis okay. Vir vandag is dit genoeg.”

As jy meer wil weet oor Sweet Dreams of enige van die diffuser blends, stuur gerus vir my ’n boodskap 📲 083 370 8884

Volg op Facebook ⬇️

#SweetDreams #DiffuserBlend #EveningRoutine #Aromatherapy #GraciousHealingWellnessGifts

2

Related Postings