
Groot emosies bedags… en ’n bietjie ekstra liefde en rustigheid saans.
Ons kleintjies ervaar soms soveel meer as wat hulle kan verwoord. ’n Besige dag.’n Nuwe plek.Te veel stimulasie.Of sommer net daardie groot emosies wat vir hulle moeilik is…
Read Posting →

