Ek en Reinhard wil vandag nederig vra vir ’n bietjie ondersteuning met ons nuwe besigheid. ![]()
Moenie worry nie…
Jy hoef niks te koop nie
Jy hoef by niks aan te sluit nie
Jy hoef niks te verkoop of te “smous” nie
Ons vra net ’n klein gunsie wat ons wêreld se verskil sal maak.
Kan julle asseblief ons ondersteun deur:
Ons Facebook-blad te like en follow
Ons WhatsApp Channel te volg
Elke like, share en follow help ons besigheid groei en beteken opreg baie vir ons. Dankie aan elkeen wat saam met ons hierdie nuwe pad stap.
Facebook:
https://www.facebook.com/share/14auygnx33j/?mibextid=wwXIfr
WhatsApp Channel:
https://whatsapp.com/channel/0029Vb8mR3H0AgWAqAYH5k2N
Mag julle almal ’n geseënde dag hê. ![]()
Groete!