Song of Solomon 8:7 | Hooglied 8:7
True love is not about perfect days. It is about standing together through life’s storms, choosing each other, and never taking love for granted.
Ware liefde gaan nie oor perfekte dae nie. Dit gaan oor saamstaan deur die storms van die lewe, mekaar elke dag kies en nooit liefde as vanselfsprekend aanvaar nie.
Love is a gift. Treasure it!
Liefde is ‘n geskenk. Koester dit!
Huis van Genade Bikers Church
One Day at a Time – One Soul at a Time.




