Oktober se Top 10 Elara Grace produkte is hier!
En hierdie keer gaan ons bietjie aftel… van nommer 10 af tot by die groot nommer 1! 🏆
Hierdie lys is nie net gebaseer op watter produkte gewild is nie, maar op wat julle gedurende Oktober werklik bestel het. Elke bestelling het gehelp om hierdie lys saam te stel. 💚
Ons gaan die posisies een vir een onthul, en ek dink daar kan dalk ‘n paar verrassings wees!
🏆 OP NOMMER 10… HET ONS ‘N GELYKOP!
☀️ Sun FECO Oil
Ons FECO olie vir bedags, vir die wat kalmte en fokus wil ondersteun sonder om daardie gevoel van helderheid en wakker wees prys te gee.
🌿 Detox Support
‘n Dieetaanvulling wat help om die lyf se natuurlike detoks prosesse te ondersteun, insluitend lewer en spysverteringsfunksie. Volgens die produkaanwysings word dit Vrydagaande en Saterdagaande geneem.
Twee heeltemal verskillende produkte, elkeen met sy eie doel en plek in ‘n welstandroetine, maar albei deel nommer 10 in Oktober se Top 10!
👇 MAAR NOU IS EK NUUSKIERIG…
Watter Elara Grace produk dink julle het Oktober se nommer 1 posisie ingeneem?
Laat weet my in die kommentaar wat julle raai! 👀
Ons gaan aan met die aftelling en onthul die volgende posisies een vir een, totdat ons Sondag uiteindelik die nommer 1 produk bekend maak!
Ek kan nie wag om te sien wie reg gaan raai nie! 💚
Wil jy graag meer weet? Stuur vir my ‘n boodskap, ek help met liefde 📲 083 370 8884
Volg ⬇️
https://www.facebook.com/profile.php?id=61566029821467
#Top10 #October #CustomerFavorites #WellnessWithPurpose #GraciousHealingWellnessGifts

Leave a comment