HOMEWARD HARMONY COMMUNITYPeople • Businesses • Ministries • Communities
Homeward Harmony Posting

Hoe kies jy jou diffuser blend?

30 Sep 2026 · 64 views

Ek dink soms maak ons dinge moeiliker as wat dit hoef te wees.

Ons kyk na al die botteltjies en name en wonder: “Maar watter een kies ek nou?”

Maar dalk is die makliker plek om te begin nie by die botteltjie nie…

Begin by jou.
Vra jouself eerder:

“Is ek moeg en wil ek net bietjie afskakel?”
Dink Sweet Dreams.

“Het ek ’n rustiger, sagter atmosfeer nodig?”
Dink Tranquility.

“Ek moet fokus, maar my kop is oral…”
Dink Focus.

“Ek kort iets vars en opkikkerend.”
Dink Energy.

“Ek wil ’n vars asemhalingsomgewing hê.”
Dink Just Breathe.

“Ek wil net ’n bietjie meer gegrond en gebalanseerd voel.”
Dink Harmony.

Want vir my gaan dit nie net oor watter blend jy kies nie.
Dit gaan oor daardie klein oomblikke in jou dag waar jy kan vra:

“Wat het ek nou eintlik nodig?”

En dan kies jy iets wat by daardie oomblik pas.

Dis die deel van produkkennis waarvan ek hou — nie om vir jou te sê “jy moet hierdie een hê” nie…
Maar om jou te help verstaan waarvoor jy eintlik op soek is.

Want welstand lyk nie elke dag dieselfde nie.

En miskien hoef jou diffuser ook nie.

As jy wonder watter blend by ’n spesifieke oomblik in jou dag kan pas, stuur gerus vir my ’n boodskap. Ek gesels graag met jou daaroor.

0833708884

Volg op Facebook ⬇️
https://www.facebook.com/profile.php?id=61566029821467

#DiffuserEducation #AromaticWellness #WellnessEducation #WellnessJourney #GraciousHealingWellnessGifts

2

Related Postings