Goeiemôre, ek is n kunstenaar van Heidelberg, Gauteng.Ek maak jaarliks n kalender met 12 van my eie kunswerke en ek gee vir besighede die geleentheid om in my kalender te adverteer.
Die advertensies kos R275, dit gee vir jou n spasie in die kalender as ook n 12 maande advertensie op Homeward Connect Pty Ltd se webwerf.…
Read Posting →