🔥 DID YOU KNOW? | HET JY GEWEET?

🇬🇧 The same God who warns us about judgment also offers us mercy and restoration! ❤️

No matter how far you’ve wandered, God calls you to return to Him. His love is greater than your past!

đź“– Zephaniah 3:17 (KJV)

🇿🇦 Dieselfde God wat ons teen die oordeel waarsku, bied ook genade en herstel! ❤️

Maak nie saak hoe ver jy afgedwaal het nie, God roep jou om na Hom terug te keer. Sy liefde is groter as jou verlede!

đź“– Sefanja 3:17 (1933/53)

🙏 God is not finished with you!
🙏 God is nog nie klaar met jou nie!

🏍️ Huis van Genade Bikers Church
❤️ WELCOME HOME | WELKOM TUIS

Similar Posts

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *